Kairos Secondary School - Heidelberg Page

Next to the N2, Heidelberg, 6665
Kairos Secondary School - Heidelberg Page Kairos Secondary School - Heidelberg Page is one of the popular High School located in Next to the N2 ,Heidelberg listed under Education in Heidelberg , High School in Heidelberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Kairos Secondary School - Heidelberg Page

Opening: 18 April 1994 met 16 leerkragte en twee opsigters en een sekretaresse.
• Me. C.E.Roberts, afgetrede prinsipaal van De Waalville Primêr neem waar vir die eerste drie maande tot Junie 1994.
• Mnr. P.F.Geldenhuys adjunk-prinsipaal.
• Standerd 6 en 7 leerders van De Waalville met 6 leerkragte.
• Standerd 7 en 8 kom van Gerrit du Plessis, tesame met 5 onderwysers en • Standerd 6 leerders van Slangrivier Primêr, te same met 1 onderwyser.
• In 1996 het ons ons eerste matriekklas – die standerd 8’s van 1994.
• Die volgende prinsipale volg op Me. C.E.Roberts:
- Mnr. M.S.Baartman kom as prinsipaal vanaf Julie 1994 tot Desember 2004.
- Me. C.E.Conradie word waarnemende prinsipaal in 2005 tot Maart 2006.
- Mnr. D.A.C. Geldenhuys waarnemend van April 2006 tot September 2006.
- Mnr. J Jacobs van Kaapstad word prinsipaal van Oktober 2006 tot Maart 2007.
- Mnr. D.A.C. Geldenhuys neem weer waar as prinsipaal vanaf April 2007 tot Desember 2007.
- Mnr. D. Louw neem waar van Januarie 2008 tot Junie 2008
- Mnr. D.A.C. Geldenhuys neem weer waar vanaf Julie 2008 tot Maart 2009.
- Mnr. V.R. Prins word prinsipaal vanaf April 2009 waar hy nog steeds is.
• Akademiese prestasies is van hoogstaande gehalte en ons het al ‘n magdom onderwysers, verpleegsters, polisiemanne, verkeerskonstabels, persone in die bankwese en ander finansiële instansies opgelewer selfs ‘n dokter en 4 akteurs wat tans in TV-produksies optree. Behaal ook in 2004, 100% slaag. • Op sportgebied word genoeg uitblinkers in Rugby, Netbal en Sokker, ens opgelewer.
Sedertdien gaan ons van krag tot krag en ons hoop ons leerders sal die waarde van ‘n plaaslike hoërskool besef waar hulle kan matrikuleer en gereedmaak vir verdere studies.

Map of Kairos Secondary School - Heidelberg Page