Gesalfde en aktuele prediking
Kragtige, geesvervulde lofprysing en aanbidding
Ons funksioneeer as 'n gemeente van liefde deur ons geestelike gawes
Ons glo dat elke lidmaat 'n lewende (aktiewe) lid van die Liggaam van Christus moet wees
Lewensveranderde gebeurtenisse vind in omgeegroepe plaas
Ons strewe na voortreflikheid, vereer God en inspireer mense
Ons glo in onderdanigheid aan Goddelike leierskap