Junior Kiddies Campus is 'n Kleuterskool en Nasorgsentrum en bied die volgende:
- Dubbelmedium onderrig.
- Ervare, opgeleide personeel.
- Gebalanseerde middagetes.
- Stapafstand vanaf Mikro.
- Goed toegeruste lokale.
- Pragtige buite speelarea en apparaat.
- Vakansiesorg.
- Lugversorging in nasorgklasse.
- Buitemuurse aktiwiteite.