JRTraflines

STERLITZIALAAN 10, Upington, 8801
JRTraflines JRTraflines is one of the popular Business Service located in STERLITZIALAAN 10 ,Upington listed under Business Service in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about JRTraflines

Die perfekte opsie waarvoor almal gewag het. Net om die frustrasies en wagperiodes te vermy en nogsteeds jou lisensies afgehandel te kry. Dit is hoekom ons J R Traflines gestig het om ons klante se lisensie skyfies so spoedig moontlik afgehandel te kry sonder dat ons klante in die lang rye hoef te wag. Die besparing van tyd is enorm want lisensie kantore kan tot die helfte van jou dag in beslag neem waartydens ons kliente ander besighede kan afhandel. Ons sal die ekstra myl stap vir elke klient wat gebruik maak van J R Traflines. Alle transaksies sal sakpas vir ons kliente gedoen word, dit sal die moeite werd wees om gebruik te maak van J R Traflines. Ons wil selfs ook besighede nader om van J R Traflines se diens gebruik te maak en die kan met 'n geruste hart weet dat voertuie se lisensies reg is. Ons hou ons werk professioneel en vinnig om ons klante gelukkig te hou. Ons klante is ons eerste prioriteit. Ons maak enige iets moontlik. Ons hoop om ons klientebasis so spoedig as moontlik uit te brei en uitstekende diens aan hulle te lewer.

Map of JRTraflines