Jorine Viviers Make up Artist

Paul Kruger Street, Upington, 8800 ,South Africa
Jorine Viviers Make up Artist Jorine Viviers Make up Artist is one of the popular Professional Service located in Paul Kruger Street ,Upington listed under Professional services in Upington , Makeup Artist in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about Jorine Viviers Make up Artist

Ek het in 2008 en 2009 by Isa Carstens in Stellenbosch geswot en is n gekwalifiseerde Skoonheidsterapeut, ek het onder andere grimering opleiding gekry by Alicia Buckle, ek het na my swotting my eie salon oopgemaak in Upington en na n kort tyd besluit dat ek dit meer geniet op met mense te werk as op hulle, ek het na 2 jaar in die toerisme bedryf geskyf na werk in die wynbedryf wat ek baie geniet, maar ek was nog altyd lief vir kuns en het besluit om steeds aan te hou met grimering, ek het begin deur niggies en tannies te grimeer en hulle te gebruik vir advertensie, ek doen nou al 5 jaar grimering vir troues,fotosessies, matriekafskeid en aandfunksies, ek geniet dit baie en dit is altyd lekker om n vrou se natuurlike skoonheid met grimering te beklemtoon, kontak my gerus vir n proef om jou te grimeer met enige spesiale geleentheid.

Map of Jorine Viviers Make up Artist