Japtrap Skeerdiens

Posbus 126, Victoria West, 7070 ,South Africa
Japtrap Skeerdiens Japtrap Skeerdiens is one of the popular Agricultural Service located in Posbus 126 ,Victoria West listed under Local business in Victoria West , Agricultural Service in Victoria West ,

Contact Details & Working Hours

More about Japtrap Skeerdiens

Japtrap Skeerdienste bied bekostigbare, betroubare & netjiese skeerdiens aan alle boere wat 'n wolletjie of haar van 'n dier kan afskeer.
Ons skeerders word voortdurend opgelei en hulle "skills" word jaarliks opgeknap deur die NWKV. Ons kan ook spog met uitstekende, opgeleide wol- & bokhaar klassers.
Huidig het ons 2 Handskeerspanne wat voltyds besig is (Januarie - Desember) en 1 Masjienspan wat ons aan die begin van 2014 op die been gebring het en op hierdie stadium omtrent 'n 3de van die jaar voltyds aan die skeer is.
Ons is trots om te sĂȘ dat Japtrap Skeerdiens elke jaar van krag tot krag groei & net beter en sterker word. Vanaf die dag wat ons begin het tot & met nou het die Skeerdiens byne verdriedubbel & ons is nie van plan om dit hier te laat stop nie...

Map of Japtrap Skeerdiens