Verjaar jy of 'n vriendin? Op soek na 'n spesiale plekkie vir 'n kombuistee of 'n ongelooflikke babatee? Van jou ouma se kos tot regte "foodie" catering opsies. Huis is warm en wel - huislik. Hier is almal welkom en tuis. Ons eet, gesels kuier en deel idees. Lewe. Vir elke funksie doen ons iets kreatief en uniek. Ons werk rondom jou begroting. Ons dek 'n tafel met hart en liefde. "My beker loop oor wanneer ek kos maak en my deure oopgooi vir gaste." Kom sit aan. Kuier en geniet. Kom huistoe.