Huis Eloff

Parkstraat 30, Bredasdorp, 7280 ,South Africa
Huis Eloff Huis Eloff is one of the popular Business Service located in Parkstraat 30 ,Bredasdorp listed under Business Services in Bredasdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about Huis Eloff

Huis Eloff is 'n laerskool koshuis wat akkommodasie bied as 'n gastehuis in pragtige skoon en netjiese kamers. Mededingende pryse maak dit ideaal geskik vir skool- en toergroepe. Die koshuis is geleë in Bredasdorp, naby alle geriewe. Gaste kan hul eie beddegoed bring of reël dat dit voorsien word. Etes kan ook verskaf word; kontak ons vooraf sou u graag belangstel.

Map of Huis Eloff