Die Visie van ACVV Huis Disa is om ‘n volhoubare veilige tuiste te skep aan 42 ouer persone deur na hul geestelike, fisiese, emosionele, sosiale en basiese mediese welstand om te sien.
Amongst others we offer the following:
Basic medical services
Walking distance from town/church
Hairdresser
Library services
Homecooked meals
Inexpensive frailcare facilities