OUR VISION: To provide a free community based service focusing on crisis intervention by offering counselling services and general support related to unplanned pregnancy, HIV/AIDS, rape and other abuse victims, as well as empowerment with development of skills. / ONS VISIE: Om ’n gratis gemeenskapsdiens te lewer gerig op krisis intervensie deur berading en algemene ondersteuning aan diegene met ‘n onbeplande swangerskap, HIV/VIGS of slagoffers van verkragting en mishandeling, ingesluit algemene opheffing asook bemagtiging deur ontwikkeling van vaardighede. (Jes.45v1-8 & Jes.61v1-3)