Hompie Kedompie kleuterskool

De Wet straat 4 A, Senekal, ,South Africa
Hompie Kedompie kleuterskool Hompie Kedompie kleuterskool is one of the popular Day Care located in De Wet straat 4 A ,Senekal listed under Education in Senekal , Day Care & Preschool in Senekal ,

Contact Details & Working Hours

More about Hompie Kedompie kleuterskool

Hompie Kedompie Kleuterskool se strewe:

Om alle kleuters skoolgereed te maak in alle opsigte. Dit is my oortuiging dat gesonde, gebalanseerde kinders, intellektuele, emosionele, sosiale en fisieke stimulering benodig deur alle fases van ontwikkeling in hul opweg-wees-na volwassenheid. Ons bied ´n gestruktureerde skoolgereedmakingsprogram aan, om aan hierdie vereiste te voldoen. ´n Groot speelgrond waarin hulle veilig kan voel, heerlik kan baljaar en leer. Hompie Kedompie het ontstaan uit die passie wat ek het vir my beroep en my liefde vir dit wat ek doen, en was nog nooit op wins gemik nie.

Ouderdomme: Jonger (net lojale hompie ondersteuners as maatjie boetie of sussie in Hompie het of gehad het).
Kinders vanaf 3 jaar tot Graad R.
Graad R is vir my die spieël wat ek bereik het: naamlik om kinders gereed te hê vir skool.

Ouers van skool: Wonderlike, positiewe ouers en poog altyd om almal te betrek.

Pligte: Om te alle tye dit so aangenaam en leersaam met speel as moontlik te maak. Informeel is die wagwoord! Daar is altyd uitstappies, ´n atletiekfees vir die hele gesin, konsert en ´n kersboom.

Map of Hompie Kedompie kleuterskool