Hoërskool SPS Brandfort

78 Voortrekker Street, Brandfort, 9400 ,South Africa
Hoërskool SPS Brandfort Hoërskool SPS Brandfort is one of the popular High School located in 78 Voortrekker Street ,Brandfort listed under School in Brandfort , High School in Brandfort ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool SPS Brandfort

Hoërskool Staatspresident Swart is ‘n plattelandse skool met leerdertal van 520 vanaf Graad R tot Graad 12.

Ons beywer ons by SPS om leerlinge te ontwikkel en te leer volgens vaste beginsels en Christelike waardes. Ons fokus op die totale ontwikkeling van elke leerder om ‘n gebalanseerde persoon te ontwikkel.


Die Hoërskool SPS trag om met Afrikaans as voertaal opvoeding te bied wat die volle ontwikkeling van elkeen van sy leerlinge verseker. Alle onderrig is streng op christelike beginsels en norme gefundeer. Dit behels professionele onderrig op die hoogste vlak, met ‘n gesonde balans tussen Akademiese, Geestelike Kulturele en Sportbedrywighede, regte betrokkenheid van die hele skoolgemeenskap en individuele aandag aan alle leerlinge is komponente van hierdie opset. Daar word ook gestrewe om ons ryke kultuurerfenis en ‘n trotse tradisie as ‘n integrale deel van die totale opvoedingspakket van die skool te maak.

• Beste Akademiese Prestasie Gr 12 uitslae in 2011 in onderwys streek
• 25 Jaar 100% Gr 12 slaagsyfer
• Gereelde vakonderskeidings en Olimpiese wenners
• Wye vakkeuses

Map of Hoërskool SPS Brandfort