Hoërskool Overberg

30 Laing Street, Caledon, 7230 ,South Africa
Hoërskool Overberg Hoërskool Overberg is one of the popular High School located in 30 Laing Street ,Caledon listed under Education in Caledon , High School in Caledon ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Overberg

Doelstellings
By Hoërskool Overberg strewe ons daarna om:
- die leerders in totaliteit te begelei na liggaamlike, geestelike, intellektuele en sosiale volwassenheid.
- leerders se volle potensiaal op akademiese, fisieke en kulturele gebied te verwesenlik.
- Christelike en patriotiese norme en waardes by leerders te vestig.
- die leerders te lei om gesag te aanvaar, lojaliteit teenoor die skool en die gemeenskap te kweek, selfdissipline te ontwikkel en ’n gesonde groepgees te kweek.
- die individualiteit van elke leerder te erken en om elkeen te leer ken.
- altyd onberispelik te wees in gedrag en voorkoms.
- as personeel in die gemeenskap betrokke te wees om so ook die beeld van die skool uit te dra.
- kollegialiteit en lojaliteit te bevorder.
- te alle tye as personeel ’n professionele en navolgenswaardige voorbeeld uit te dra.
- ouerbetrokkenheid en welwillendheid aan te moedig.
- die behoeftes en wense van die gemeenskap te eerbiedig en te erken.
- skooltrots en ’n ryke tradisie uit te bou.
- ’n akademiese atmosfeer in die skool te skep sodat opvoeding en onderwys vir leerder en leerkrag, ’n sinvolle en aangename ervaring mag wees.

Map of Hoërskool Overberg