Hoërskool Monument High

h/v Blommestein & Tweedestraat, Krugersdorp, 1739 ,South Africa
Hoërskool Monument High Hoërskool Monument High is one of the popular High School located in h/v Blommestein & Tweedestraat ,Krugersdorp listed under Education in Krugersdorp , High School in Krugersdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Monument High

Waardes waarvoor Hoërskool Monument staan:
1. Ons is trots op die tradisies wat ons het en sal daarna streef om dit in die toekoms verder te ontwikkel en te vestig.
2. Ons sal die waardes wat Hoërskool Monument onderskryf op 'n geloofwaardige en eerlike wyse uitleef.
3.Om verantwoordelike en lojale samewerking tussen die skool en die gemeenskap te bewerkstellig.
4. Om erkenning te gee aan individue wat aanvaarbare lewenswaardes in ons omgewing uitleef.
5. Ons sal daarna poog om met entoesiasme 'n dinamiese skoolgemeenskap te skep.

Monnas bied die volgende aan:
1. Sport

Atletiek (skool + klub)
Rugby
Netbal
Hokkie
Tennis
Landloop
Muurbal
Jukskei
Fietsry
Swem
Skaak

2. Kultuur

Magneetskool (musiek)
Drama
Debat
Speech Guild
Koor
Revue
Toneel
Talentaand

3. Sosiaal

Mej Monnas

4. Akademie

Olimpiades

Baie GEES en baie TRADISIE!

Map of Hoërskool Monument High