Visie:
Om n tradisieryke skool waar ‘n besondere balans tussen akademie, sport, kultuur ,sosiaal en n gesonde koshuislewe in ‘n Christelike milieu daar te stel, om jong Afrikaners te begelei na n blink toekoms.
Missie:
Deur te sorg dat jong Afrikaner Christene al die toerusting kry om te kan sê – Ja ons kom Suid Afrika!