Hoërskool Cillié

Corner of Kempston- and Commercialweg, Port Elizabeth, 6001 ,South Africa
Hoërskool Cillié Hoërskool Cillié is one of the popular High School located in Corner of Kempston- and Commercialweg ,Port Elizabeth listed under Education in Port Elizabeth , High School in Port Elizabeth ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool Cillié

Baie welkom by Hoërskool Cillié, die eerste Afrikaansmediumskool wat opvoeding verskaf aan leerders vanuit die breë Port Elizabeth gemeenskap.



Akademie is ons erns en daarvan getuig ons hoë slaagpersentasie van matrieks. Die afgelope tien jaar handhaaf ons 'n 98% slaaggemiddelde. Buitemuurse aktiwiteite speel ook 'n belangrike rol by ons skool. Verskeie soorte sport en kulturele aktiwiteite word aangebied. Ons dinamiese en toegewyde personeel skep die geleenthede waarbinne ons kinders holisties opgevoed kan word.



Ons leuse "Volhard en Oorwin" dien as dryfveer om die visie van ons skool, naamlik om werklike ligdraers in die gemeenskap te wees, te kan nastreef en uit te bou.

Map of Hoërskool Cillié