Die Hoërskool Alexandria is 'n Afrikaansmedium hoërskool wat hom ten doel stel om sy leerlinge op alle terreine te ontwikkel - akademies, geestelik, sosiaal, kultureel en liggaamlik – ten einde as volwasse en gebalanseerde jongmense hulle roeping in die samelewing suksesvol te vervul