Hoër Volkskool Heidelberg Skaak

Heidelberg, 1441 ,South Africa
Hoër Volkskool Heidelberg Skaak Hoër Volkskool Heidelberg Skaak is one of the popular School located in ,Heidelberg listed under Sports & Recreation in Heidelberg , School in Heidelberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoër Volkskool Heidelberg Skaak

Hierdie blad poog om die skaakspanne en individuele skaakspelers van Hoër Volkskool Heidelberg se deelname en prestasies ten toon te stel. Skaak is 'n sport en nie 'n kultuuraktiwiteit soos somtyds verkeerdelik aanvaar word nie. Dit kan gesien word as 'n sport van die brein (denke en strategie). Skaakspelers leer mettertyd 'n geesteliketaaiheid (mental toughness) aan wat op alle ander fasette van die lewe toegepas kan word. Die ontledingsvaardighede kan die kind baie help om wiskundige en syfervaardighede te verbeter. Konsentrasie word ook aansienlik verbeter. Dit bring mee dat daar gewoonlik ook verbetering is in ander vakprestasies. Skaak word maklik afgeskeep of gesien as 'n aktiwiteit wat net vir sommiges is...dis nie waar nie - ALMAL kan skaak speel! :)

Map of Hoër Volkskool Heidelberg Skaak