Hoër Tegniese Skool Middelburg

h/v Fontein en Suid, Middelburg, 1050 ,South Africa
Hoër Tegniese Skool Middelburg Hoër Tegniese Skool Middelburg is one of the popular Public & Government Service located in h/v Fontein en Suid ,Middelburg listed under Education in Middelburg , Private School in Middelburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoër Tegniese Skool Middelburg

ONS VISIE

DIE BEHEERLIGGAAN VAN HTS MIDDELBURG STREEF DAARNA:

•Om 'n christelike opvoedkundige instansie te wees
•Om deur die leiding van ons Hemelse Vader besluite te neem
•Om konsensus oor besluite te kry sonder enige stemming
•Om ons pligte getrou na te kom
•Om die beeld van die skool uit te bou
•Om oor professioneel gekwalifiseerde personeel met deurlopende opleiding te beskik
•Om ouer-, onderwyser- en leerlingbetrokkenheid te bevorder
•Om te verseker dat die begroting klop
•Om noue skakeling met Mpumalanga Onderwys Departement te hê
•Om te alle tye pro-aktief te wees
•Om te verseker dat die onderrigmedium aan die behoeftes van leerders en ouers voldoen
•Om die nodige bronne te verskaf om kwaliteitsonderwys te verseker
•Om beroepsgerigte internasionaal erkende opvoeding te verseker
•Om die gemeenskap te dien en van beroepsgerigte leerders te voorsien
•Om gelukkige leerders wat uitnemend presteer op te voed
•Om 'n vriendelike, openlike en gelukkige leeromgewing te skep
•Om die gemeenskap van ons skool met oortuiging te dien en te ondersteun

Map of Hoër Tegniese Skool Middelburg