Here, Help My Beradingsblad 1

Boshoff, Phalaborwa, 1390 ,South Africa
Here, Help My Beradingsblad 1 Here, Help My Beradingsblad 1 is one of the popular Religious Organization located in Boshoff ,Phalaborwa listed under Church/religious organization in Phalaborwa , Religious Organization in Phalaborwa ,

Contact Details & Working Hours

More about Here, Help My Beradingsblad 1

HERE HELP MY BERADINGS BLAD PERSONE WAT HIERDIE BLAD GEBRUIK MOET DIE VOLGENDE REELS.
1MENSE WAT HULLE EIE NAME GEBRUIK SAL SLEGS OP MY INBOX GEHELP WORD.
2PERSONE WAT ANONIEM BLY SE PROBLEEM SAL OP DIE OPE BLAD BEHANDEL WORD TEN BATE VAN ANDER MET SOORT GELYKE PROBLEME.
3 AANGESIEN DIE BLAD DEEL MET DESPERATE MENSE SOMTYDS LEWE EN DOOD SITUASIES SAL GEEN NEGETIEWE INSPRAKE GEDULD WORD NIE.
45SLEGS PERSONE MET LIEFDE GEDULD EN PASSIE VIR SIELE SE KOMENTS SAL GEEER WORD,ANDER SAL GEBLOK WORD.
5ONS VERTROU DAT ONS VIR U VAN HULP KAN WEES AANGESIEN ONS N BREE SPEKTRUM BERADING BIED.
6STIGTER PASTOOR WOUTER DEYSEL,
BEDIENAARS IS WELKOM OM HUL MENSE TE VERWYS ,AANGESIEN DIT N GRATIS DIENS IS TOT EER VAN DIE HERE

Map of Here, Help My Beradingsblad 1