Heigel Fotografieklub is 'n fotografieklub hoofsaaklik vir lede van Heidelberg en Nigel in Gauteng. Daar is ook lede wat elders in die land woon.
Die Klub vergader elke 2e Woensdag van die maand. Vergaderings word om die beurt in Heidelberg en Nigel gehou.
Heigel Photography Club is a photography club primarily for people from Heidelberg and Nigel. There are other members living in other areas in South Africa though. The club meets every 2nd Wednesday of the month. Meetings are held in Heidelberg or Nigel.