Heavenly Noise - PTY

Brink str., Coligny, 2725 ,South Africa
Heavenly Noise - PTY Heavenly Noise - PTY is one of the popular Book Store located in Brink str. ,Coligny listed under Book store in Coligny , Religious Book Store in Coligny ,

Contact Details & Working Hours

More about Heavenly Noise - PTY

Ons glo dat ons alle Christene van alle dinominasies wil graag bereik deur die produkte wat ons verkoop, of jy nou `n hoed kerk toe dra of nie, ons aanbid een God wat Sy enigste Seun gestuur het om vir almal se sondes op die kruis te sterwe...en daardeur het die deur van genade oopgegaan vir almal wat daarin glo.
As ons nie `n produk in die winkel het wat Christelik baseer is nie, sal ons hom vir jou bestel sonder posgelde, en jou laat weet sodra ons jou produk gekry het of nie.
Ons streef daarna om om al ons kliente te laat tuis voel, en ag om sommer net `n bietjie jou skoenne te kom uitskop, `n koppie koffie of tee te geniet, en net `n paar minute se rus te kom vind uit die gejaagte lewe, en net stil voor die Here te raak.

Blessings.

Map of Heavenly Noise - PTY