Hartsrivier Toerisme Sannieshof

6 spoorstraat, Sannieshof, 2760 ,South Africa
Hartsrivier Toerisme Sannieshof Hartsrivier Toerisme Sannieshof is one of the popular Organization located in 6 spoorstraat ,Sannieshof listed under Organization in Sannieshof ,

Contact Details & Working Hours

More about Hartsrivier Toerisme Sannieshof

Dit is die doelstelling van die Hartsrivier Toerisme Inligtingsburo), om toerisme, die omgewing, ons wonderlike natuur en gemeenskappe bekend te stel aan Suid Afrika sowel as die buite land.

Deur middel van pamflette, wat gereed opgegradeer sal word, asook die instandhouding van "n Professionele Hartsmeander Faceboek Blad, die media, radio, televisie, tydskrifte en koerante te sorg dat almal op hoogte bly van nuwe ontwikkeling en aktiwiteite.

Gereelde Historiese- en Toerimetoere sal op bespreekte tye aangebied word, aan skoolkinders en toergeselskappe.

Lidmaarskap is toeganklik aan almal wat aan die standaarde van Hartsrivier Toerisme (Inligtingsburo) voldoen en onder die gasvryheidsbedryf en Toerisme resoteer.

Map of Hartsrivier Toerisme Sannieshof