Die kostes om onesies (Prem tot 24 maande) te print beloop R90.00 elk posgeld uitgesluit.
Ek kan ook op t-hemde print vir enige ouderdom en babygrows. Kostes sal afhang van wat aangevra word.
Ek e-pos graag 'n katalogus met voorbeelde.
...Ek kan so te sĂȘ enige iets op klere / materiaal print so jy is welkom om jou eie idees ook vir my te stuur!
Kontak my gerus indien jy enige verdere navrae het.
anika.maritz@gmail.com
Groete