Grootfontein Game & Safaris

Grootfontein Game & Safaris, Magersfontein gravelrd Kimberley, Northern Cape, 8301 ,-NA-
Grootfontein Game & Safaris Grootfontein Game & Safaris is one of the popular Farm located in Grootfontein Game & Safaris ,Magersfontein gravelrd Kimberley, Northern Cape listed under Farm in Magersfontein gravelrd Kimberley, Northern Cape , Tours & Sightseeing in Magersfontein gravelrd Kimberley, Northern Cape ,

Contact Details & Working Hours

More about Grootfontein Game & Safaris

Grootfontein se naam kom van 'n fontein by die Boskamp. In 1988 met die oorstromings het die fontein drie maande lank half meter diep geloop.
Grootfontein is 'n Natuurerfenisterein wat deur die Departement van Omgewingsake toegeken in 1994. Dit is so verklaar as gevolg van die rotsvarings, en dassierotte wat op die plaas voorkom by Tierkop.
Aan weerskante van Tierkop is twee klipskanse uit die Boere Oorlog. (1899 tot 1902)
Die Monument op Grootfontein is deur Niek van Zyl self opgerig.
Na die slag van Magersfontein het Cronje drie maande in loopgrawe gewag dat die Engelse terugkeer wat toe nooit gebeur het nie. Hy vetrek met 500 waens, perdekarre, vrouens en kinders na Perdeberg. Hulle slaap oor op Bossiespan (plaas in omgewing) in 'n groot pan waar niemand hulle kon sien nie. Vertrek die volgende oggend maar besef dat hulle perde en osse baie maer is. Hul ontrek toe van die waens en ook ammunisiewaens en laat dit net daar.
Die Engelse kom verby en vermoed dit is 'n lokval hulle steek dit aan die brand en die ammunisiewaens ontplof. Daar is doppies by die monument te vind hiervan.

Map of Grootfontein Game & Safaris