Granny J

4 Maederstraat, Victoria West, 7070
Granny J Granny J is one of the popular Gift Shop located in 4 Maederstraat ,Victoria West listed under Gift Shop in Victoria West ,

Contact Details & Working Hours

More about Granny J

Granny J het sy ontstaan gehad deurdat almal met vlytige vingers in ons gemeenskap 'n platform benodig het om hulle handwerk te bemark. Ons beplan, inspireer en ondersteun mekaar in die proses.

Ons wil graag ons produkte met trots aanbied vir die besoekers aan ons kontrei. Indien daar enige produk is wat nie in u kleurskema beskikbaar is nie, kontak ons en ons vervaardig spesiaal vir u.

Map of Granny J