Graffiti Pta

685 Floris street, Garsfontein, 0081 ,South Africa
Graffiti Pta Graffiti Pta is one of the popular Church located in 685 Floris street ,Garsfontein listed under Church/religious organization in Garsfontein , Church in Garsfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Graffiti Pta

Ons wil tieners begelei om te verstaan wat die koninkryk van God behels, om merktekens van die koninkryk raak te sien rondom hulle, deur hul alledaagse lewe deel te neem aan die koninkryk. 3. Gemeenskap: Ons wil jongmense begelei om te verstaan dat hulle geroep is om 'n verskil te maak binne hul gemeenskap en hulle bemagtig om hierdie roeping uit te leef. Hoe gaan ons dit doen? Om bogenoemde reg te kry vra ’n nuwe aanslag. Dit vra dat ons die evangelie nuut vertaal/verpak in die taal en idioom van ons tyd. Om nuut te vra na hoe die evangelie lyk vir 'n nuwe tyd is deel van ons gereformeerde tradisie. Die slagspreuk van die reformasie was: Ecclesia reformata, semper reformanda! ('n gereformeerde gemeente reformeer voortdurend). Ons voel die tyd en omgewing waarin ons is vra dat ons sal reformeer.…

Map of Graffiti Pta