Ons verkoop enige tipe blinder wat nommerpas is vir u spesifieke venster. Ons help ook graag met die maak van u gordyne, bedlinne en kussings. Verder kan u by ons in grootmaat enige plante koop teen groothandelpryse. Ons help ook met u herbeplanning van u binneruimtes en kan selfs vir u planne optrek vir u nuwe huis! Ons spesialiseer ook in verftegnieke en decorbeplanning.