Kerk: El-Roi Gemeente .Wat beteken God wat my raak sien.
(Afkomstig van God is first ministry-church)
Pastore : Annetjie Allers & Evang.Dewald Allers.
Die Here het ons in die bediening geplaas vanaf 2008.Reik uit na die verlore mense en lei hulle na Jesus toe doop hulle en voed hulle met die woord
Steeds lidmate vanaf 2007. van Woord en Lewe (A.G.S) onder begeleiding van Pastoor Ronnie Barnard.
Streek Pastoor is Bertie Nel.
Ons doen ook gereeld uitreike na verskillende dorpe om die wat nog nie gered is na die Here Jesus christus toe te lei.Reik ook uit in arm gedeeltes waar klere en kos benodig word.
Ons kerk self het ook gestremdes en behoeftige mense waarna ons omsien. Ons vra dis as die Heilige gees op U hart lê om te help met enige iets, voel vry om ons te kontak by 011 393 4743
of 0820812841. of 081471 7269.