Ginger Up-Herbs

Die Eike, Robertson, 6705 ,South Africa
Ginger Up-Herbs Ginger Up-Herbs is one of the popular Alternative & Holistic Health Service located in Die Eike ,Robertson listed under Medical & health in Robertson , Alternative & Holistic Health in Robertson ,

Contact Details & Working Hours

More about Ginger Up-Herbs

Ginger Up-Herbs is 'n besigheid wat hul toespits op veldkruie, sowel as gemmer en borrie. Gesondheid en gesondmaking wat direk uit die natuur kom, so vars moontlik. Die kruie word in tonnels verbou en in 'n tee vorm gedroog. Tans het ons kankerbossie wat verpak word in 250gr sakkies @ R50. Amelia en Susan het die waarde van kruie ontdek en deel dit graag met almal. Nie slegs heling van die liggaamlik nie, maar van gees, siel en liggaam.

Map of Ginger Up-Herbs