H/V Cheyne-, Visser & Wallisstraat,
Ventersdorp, 2710 ,South Africa
Gereformeerde Kerk Ventersdorp is one of the popular Religious Organization located in H/V Cheyne-, Visser & Wallisstraat ,Ventersdorp listed under Church/religious organization in Ventersdorp
,
Uit die Woord van God leer ons dat ons uit genade alleen op grond van die verlossingswerk van Jesus Christus verlos is. Hierdie verlossing omhels ons in die geloof en uit die geloof lewe ons in dankbaarheid tot eer van God.