Ons is 'n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens,
waar….
gelowiges elke week hul verlossing in Jesus Christus vier en God met 'n passie aanbid,
emosioneel, geestelik en fisiek verwarde mense heling by die groot Geneesheer kan vind,
gelowiges geestelik groei om uit die volheid en krag van die Heilige Gees wat in ons harte uitgestort is, te leef,
die gemeente 'n geestelike tuiste word vir almal in dié gemeenskap.