GAUDIUM ARTES beteken "Die vreugde van die kunste". Gaudium Artes bied onderrig in drama, klavier, sang, kitaar, tromme en kuns, en maak slegs gebruik van goed-gekwalifiseerde dosente. Die kunsskool word hoofsaaklik vanaf die terrein van die Hoƫrskool Parys se koshuis bedryf.