Die verskil tussen 'n kreatiewe persoon & een wat nie is nie, is dit wat JY GLO. Funky Quilt & Arts se ontstaan is te danke aan 'n passie vir mense, materiaal en kreatiwiteit!
Ons strategie is om te groei, lewens te verryk & 'n energiekbelaaide atmosfeer vir kreatiwiteit te skep.
Ons bied "Quilt"klasse/ "Crazy" brei & hekel & talle ander kursusse aan. Kom loer vir jou Kwiltmateriaal, GROOT verskeidenheid wol, boeke, naaldwerktoerusting, Gütermann & Madeira garing, PVC en nog VELE meer!!
Kom kuier saam met ons "Funky Dolls, Pokkelpoppe en Oumatjies". Ons vervaardig ook klere, handsakke & piekniekkomberse. Kom soek daardie ekstra spesiale geskenk!
Kom loer gerus in KOSMOS NIKS!!