Ons missie is om 'n ware en betekenisvolle invloed te bewerkstellig by die skool, namens alle Framesby
Hoërskool ondersteuners (plaaslik, nasionaal en internasionaal).
FOV is 'n ondersteunende vereniging, met die ambisie om ouers, oud skoliere en onderwysers te inspireer en te verenig, met ‘n begeerte om Framesby met trots en entoesiasme te Handhaaf en Bou
. Ons doel is om te streef na uitnemendheid sodat ons Hoërskool Framesby in alle fasette kan ondersteun (sport, kultuur en akademie).