BBQ SPICE is ‘n eg Suid Afrikaanse “All Purpose Spice” wat nie net gebruik kan word vir braaivleis nie, maar vir allerhande vleisgeregte, potjies, bredies, sosaties, maalvleis geregte, vis, groente, slaai en selfs slaptjips en springmielies. Die produk bestaan uit sout en agt ander top kwaliteit kruie en speserye wat met deernis en passie vermeng word tot die perfekte balans.