Finish & Klaar

Handgemaak deur DEEZAAN, Klein-Brakrivier, 6503 ,South Africa
Finish & Klaar Finish & Klaar is one of the popular Arts & Crafts Store located in Handgemaak deur DEEZAAN ,Klein-Brakrivier listed under Business Service in Klein-Brakrivier , Arts & Crafts Supply Store in Klein-Brakrivier ,

Contact Details & Working Hours

More about Finish & Klaar

Deezaan bestaan uit 2 skoon sussies, woonagtig in Kleinbrakrivier, wat besluit het om n besigheid te begin waar enige iemand oulike oorspronklike items kan kry teen bekostigbare pryse.
Ons werk op n bestelling basis, omdat ons glo om nie hope van dieselfde item te verskaf nie.Dus weet jy, jou produk word spesiaal vir jou gemaak.Hetsy dit vir jou,jou huis,vriende,familie,jou kind of jou eie trou dag is.Elke item word moeite in gesit en so bekostigbaar as moontlik gehou. Geniet ons blad en kontak ons vir enige bestellings per telefoon of email.

Map of Finish & Klaar