Feedmaster SA

15 Tin Street, Updustria, Upington, 8801 ,South Africa
Feedmaster SA Feedmaster SA is one of the popular Professional Service located in 15 Tin Street, Updustria ,Upington listed under Professional services in Upington , Farming/agriculture in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about Feedmaster SA

Veekos is op 11 Oktober 1958 gestig, met sy hoofkantoor aanvanklik op Klerksdorp. In 1963, word Upington die hoofsetel met die doel, om veral die gebiede te bedien, waar veevoervervaardiging agterweë gebly het. Sedertdien, het Veekos nog altyd ‘n hoofrol gespeel in die ontwikkeling en verskaffing van veevoere in die landbougebiede, wat andersins verwaarloos is deur voermaatskappye.

Veekos moderniseer en diversifiseer voortdurend om in al die dringende behoeftes van sy kliënte te kan voorsien. Veekos bly groei dinamies die afgelope paar jaar en maak van spesialiste in die verskillende vakgebiede gebruik, om top gehalte produkte en diens te verseker. Hierdeur word verseker dat tred gehou word met die nuutste navorsingsontwikkelinge in die veevoerbedryf, om sodoende die mees ekonomiese produk vir optimale produksie aan die boer beskikbaar te stel.

Veekos bedryf sy sake op so ‘n wyse dat hy ‘n faktor is waarmee daar deeglik rekening gehou moet word in die veevoerbedryf. Veekos streef na voortreflikheid!

Map of Feedmaster SA