Nuwe Lewe Familiekerk

De Vygen, Brackenfell, 7560 ,South Africa
Nuwe Lewe Familiekerk Nuwe Lewe Familiekerk is one of the popular Religious Center located in De Vygen ,Brackenfell listed under Church in Brackenfell , Religious Organization in Brackenfell ,

Contact Details & Working Hours

More about Nuwe Lewe Familiekerk

Nuwe Lewe Familiekerk
(voorheen Familia Christi Brackenfell)
EREDIENSTE Sondae 09h00

kerkkantoor:
e-pos: gemeente@NuweLeweFamiliekerk.co.za
Tel 021 982 7239 / 081 721 7206
Telegram: T.me/NuweLewe
Faks 086 575 1116

Na baie gebed, individueel èn as leiergroep en 100% eensgesindheid tussen almal, is ons opgewonde oor 'n nuwe seisoen in ons gemeente se lewe. Ons naam het verander vanaf Familia Christi na NUWE LEWE FAMILIEKERK. Ons nuwe tuiste is Geministraat 68, Brackenfell. Ons loof en prys Abba Vader vir Sy leiding, genade, liefde en voorsiening.

Map of Nuwe Lewe Familiekerk