Hier is te koop, Keramiek (Ceramics), Verf ens.
Ons maak alles onder die son, maar dit word met moulds gemaak so net die moulds wat ons het kan ek keramiek beeldjies van vervaardig. Ek het onder andere paddas, dwergies, perde, visse, wilde diere, feetjies, engeltjies, katte, honde, beertjies, Hakskoen, en vele meer!