Evangelisasie Sentrum - Despatch

Retief, Despatch, 6219 ,South Africa
Evangelisasie Sentrum - Despatch Evangelisasie Sentrum - Despatch is one of the popular Religious Organization located in Retief ,Despatch listed under Church/religious organization in Despatch , Religious Organization in Despatch ,

Contact Details & Working Hours

More about Evangelisasie Sentrum - Despatch

Baie welkom by ons Bakkiesblad.
Ons is hier om u te dien en te bedien met die liefde van Jesus Christus - nie om lidmate te werf vir die Evangelisasie Sentrum - Desptach nie.

Ons rig 'n vriendelike versoek dat u nie hierdie blad op enige wyse misbruik of aansluit met die doel om advertensies te plaas nie.
Die betrokke persone asook sodanige advertensies sal ongelukkig permanent verwyder word.

Map of Evangelisasie Sentrum - Despatch