Erdwurmplaas

Fir Straat 19B,Doornpoort, Pretoria, 0017 ,South Africa
Erdwurmplaas Erdwurmplaas is one of the popular Gardener located in Fir Straat 19B,Doornpoort ,Pretoria listed under Sports/recreation/activities in Pretoria , Fishing in Pretoria , Gardener in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Erdwurmplaas

Die Erdwurm; Word hoofsaaklik vir hul kompos geteƫl. Die getalle van die erdwurm moet hoog wees om dit lonend te bedryf. Die erdwurm veteer baie van jou kombuis afval en verwerk dit tot kompos en erdwurmtee. Die tee word verkry van die erdwurmse se sweet wat afgeskei en veramel word. Vir potgrond verhoog dit ongetwyfeld die krag of voedingswaarde tot 3 x sterker as die kusmis wat op die mark beskikbaar is. Sodra jy oes vir kompos sal daar mettertyd van die erdwurms in jou potgrond beland wat tot voordeel van jou plante is. Die tonnels wat deur die erdwurm gemaak word verbeter die water en suurstof na die worteld van jou plant. Die voordeel is dan die suurstof toevoer en vloeistof toevoer wat die kwaliteit van jou plant verbeter.

Map of Erdwurmplaas