Epergne

h/v Knysnaweg en 4de Straat, George, 6530 ,South Africa
Epergne Epergne is one of the popular Caterer located in h/v Knysnaweg en 4de Straat ,George listed under Bakery in George , Food/grocery in George , Caterer in George , Grocery Store in George ,

Contact Details & Working Hours

More about Epergne

Epergne, het in Maart 2016 hul deure oopgemaak as 'n nuwe en opwindende winkel vir tuisbakkers om hul produkte aan die publiek te verkoop.

Epergnes het in die 1700's in gebruik gekom as 'n staander waarin klein tertjies, lekkers, petit fours, geglaseerde vrugte en neute in voorgesit is aan die einde van 'n ete. 'n Tradisie wat uitgesterf het maar weer n herlewing vind in vandag se tye met die bediening van lieflike soet- en soutighede by 'n gesellige tee. Die naam is dus gepas vir n winkel wat juis al hierdie lekkernye verkoop.

Epergne verkoop onder andere tuisgebakte soetkoeke, koekies, beskuit, skuimpies, konfyt, pasteie, quiches terte, biltong en droƫ wors, asook 'n groot verskeidenheid kruie en speserye. Borde eetgoedjies kan ook per bestelling gekoop word. Groot skinkborde met 'n verskeidenheid soet- of soutighede in happie-grootte word op bestelling gemaak.

Map of Epergne