Hier verkoop ons WOL Een NAALDE en alles wat mooi en handgemaak is
Ons dryf ook aanlyn handel en stuur produkte via posdiens of kourier, mits dit nie in ons direkte omgewing is nie.
Bestellings kan direk aanlyn geplaas word by www.wolennaalde.co.za of per epos geplaas word aan: elanadevilliers@gmail.com of inbox my met die volgende inligting:
Bestelnommer en hoeveelheid,
Jou pos-/straat adres
epos adres
kontak nommer.