Eduplus-studiehulp

Stilgeleëlaan, Die Wilgers, Pretoria, 0184 ,South Africa
Eduplus-studiehulp Eduplus-studiehulp is one of the popular Educational Consultant located in Stilgeleëlaan, Die Wilgers ,Pretoria listed under Local business in Pretoria , Educational Consultant in Pretoria , Educational Service in Pretoria , Local Education in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Eduplus-studiehulp

Eduplus word bedryf deur goed gekwalifiseerde ervare eienaars wat 'n passie het om jongmense op die pad na sukses te plaas.
Ons bied Konsultasies vir ouers en/of jongmense, Hulpsessies en Ekstra klasse.
Ons spesialisasierigtings is Natuurwetenskappe (Fisika / Chemie), Wiskunde, Geografie, Lewenswetenskappe, Expo's, Projek- en ingenieursbestuur.
Eduplus benut die beste tegnologie vir moderne lesmateriaal.
Ons toegeruste perseel vir klein groepe is in Die Wilgers, Pretoria.
Ons topklas opleidingshulp begin met evaluasie om geteikende advies en opleiding te kan verskaf.
Skakel vandag nog vir Rina of Ben vir 'n afspraak tel 083 637 3470
epos: eduplus.beste@gmail.com

Map of Eduplus-studiehulp