Eagle's Eye

Isak de Villiersstraat, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301 ,South Africa
Eagle's Eye Eagle's Eye is one of the popular Professional Service located in Isak de Villiersstraat, Langenhovenpark ,Bloemfontein listed under Professional services in Bloemfontein , Home in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Eagle's Eye

Algemene Huis dienste wat insluit :

Klein Instandhoudingswerk

Skoonmaak en was van matte en gordyne

Omsien na u woning / perseel in u afwesigheid wat insluit :

Sekuriteit van perseel
Versorging van troeteldiere en huisplante
Tuin natmaak / besproeiing
Verwydering van vullis
Swembad versorg
Pos uithaal
Vullissakke uitsit
Yskaste in werkende toestand (krag)

Ons sien om na al bogenoemde terwyl u met vakansie is, of weg is vir besigheidsverpligtinge. Laat u matte en / of gordyne was terwyl u met vakansie is. Kwotasies word gratis voorsien.

Skakel Johan by 072 680 8153 vir meer inligting of 'n gratis kwotasie.

Map of Eagle's Eye