An aftercare facility in a home environment. | 'n Nasorg fasiliteit in 'n huislike omgewing.
Children are collected from school and transported to their various activities. | Kinders word by die skool opgetel en vervoer na hul verskeie aktiwiteite.
Children are supplied with light lunches. | Kinders word voorsien van ligte middag etes.
Homework is done under supervision. | Huiswerk word onder toesig gedoen.
Aftercare during holidays. | Nasorg tydens vakansies.