Duineveld Ondersteunersklub

H/S Duineveld Skoolgronde, h/v Jan de Klerkweg & Ds Aubrey Beukes Rylaan, Upington, 8801 ,South Africa
Duineveld Ondersteunersklub Duineveld Ondersteunersklub is one of the popular Community Organization located in H/S Duineveld Skoolgronde, h/v Jan de Klerkweg & Ds Aubrey Beukes Rylaan ,Upington listed under Community Organization in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about Duineveld Ondersteunersklub

Alle oud leerders, oud ouers, huidige ouers en enige ander ondersteuner van H/S Duineveld, die ou HTS Upington of die ou HHS Upington is welkom om aan te sluit by Duineveld Ondersteunersklub. Kontak ons by veltiesupporters@duineveld.co.za as jy 'n amptelike Veltie Ondersteuner wil word. Ons het 'n klubhuis op H/S Duineveld skoolgronde, toegerus met 'n volledige kroeg, kombuis, braai area en binnenshuise aansit plek vir 80 persone, met 'n aangrensende braai area waar tot nog 30 mense onthaal kan word asook mans- en dames toiletgeriewe. Met sportdae op Duineveld sportgronde bedryf ons 'n Teetuin in die tuin voor die klubhuis en na afloop van die laaste wedstryd van die dag, open die klubhuis waar ons dan gewoonlik ook 'n steakbraai aanbied. Verder word gereelde funksies ook in die klubhuis aangebied met die doel om fondse in te samel wat weer aangewend word ter ondersteuning van Duineveld Sport.

Map of Duineveld Ondersteunersklub