Doxa Deo Port Elizabeth

Corner of Kabega & Brymore Road, Brymore. P.O Box 10733, Linton Grange, Port Elizabeth, 6045 ,South Africa
Doxa Deo Port Elizabeth Doxa Deo Port Elizabeth is one of the popular Church located in Corner of Kabega & Brymore Road, Brymore. P.O Box 10733, Linton Grange ,Port Elizabeth listed under Church in Port Elizabeth , Religious Organization in Port Elizabeth ,

Contact Details & Working Hours

More about Doxa Deo Port Elizabeth

Esegiël 17:23

“Op die hoë berg van Israel sal ek dit plant,
en dit sal takke voortbring en vrugte dra en ‘n
heerlike seder word sodat al die voëls van
allerhande vere daarin kan woon, in die
skaduwee van sy takke sal hulle woon...”

Die Evangelie van Jesus Christus betrek elke
mens! Dit is ‘n krag wat red - deur God gegee.
Net so uiteenlopend as wat die mensdom is -
so vereningend is God se redding vir die mens.
Ons glo dat God Sy heerlikheid aan ons
openbaar het deur hierdie ‘heerlike seder’ wat
aan elke ‘spesie’ wat daar is, woning te verskaf.

Ons glo dat ons as Doxa Deo Port Elizabeth
geroep is om in verskillende sfere van die
samelewing ‘City Changers’ te mobiliseer om
sodoende Sy Heerlikheid te openbaar.

Jy kan ‘n ‘City Changer’ wees!

Map of Doxa Deo Port Elizabeth