Doxa Deo Hartbeespoort

630 Kubla Khan Drive, Xanadu Nature Estate, Hartbeespoort, 0216 ,South Africa
Doxa Deo Hartbeespoort Doxa Deo Hartbeespoort is one of the popular Religious Center located in 630 Kubla Khan Drive, Xanadu Nature Estate ,Hartbeespoort listed under Organization in Hartbeespoort , Church in Hartbeespoort ,

Contact Details & Working Hours

More about Doxa Deo Hartbeespoort

Doxa Deo Hartbeespoort bied aan jou die geleentheid om deel te wees van 'n unieke, passievolle, geestelike familie waar jy kan groei en toegerus kan word om te dien en uit te reik na elke sfeer van ons gemeenskap.

Ons glo dat mense waardevol is en dat Jesus Christus die middelpunt van 'n mens se bestaan behoort te wees. Die gemeente is uitverkoop daaraan om op 'n informele wyse aan mense van alle ouderdomme die geleentheid te bied om die Here met passie te dien.

Map of Doxa Deo Hartbeespoort